R548 (Suid-Afrika)

Die R548 is 'n streeksroete wat die R51-provinsiale pad met die R50-provinsiale verbind. Die roete begin waar dit aftak van die R51, 9 km noord van Balfour. Dit kruis die N17-nasionale pad, gaan verby die R550-streeksroete, gaan deur Devon waar dit die R29 kruis en eindig waar dit by die R50 aansluit, oos van Delmas.

Streeksroete R548
Belangrike aansluitings
Suidpunt R51 noord van Balfour
  N17
R550
R29
Noordpunt R50 oos van Delmas
Ligging
DorpeDevon
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
R547R549

Sien ook

Bron

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.