R547 (Suid-Afrika)
Die R547 is 'n streeksroete wat die R23-provinsiale pad met die R555-streeksroete verbind. Die roete begin waar dit van die R23 aftak tussen Greylingstad en Standerton en noord gaan. Dit word medebeskryf met die R50-provinsiale roete vir 2.2 km voor dit verder noord gaan. Dit kruis die N17-nasionale pad by Kinross en word medebeskryf met die R546 vir 1/9 km deur Kriel. Daarna gaan dit verby die R544, oor die N12-nasionale pad en eindig waar dit by die R555 tussen Ogies en eMalahleni aansluit.
Belangrike aansluitings | ||||
---|---|---|---|---|
Suidpunt | ![]() | |||
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() | ||||
Noordpunt | ![]() | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Kinross Kriel | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.