R545 (Suid-Afrika)

Die R545 is 'n streeksroete wat die N17-nasionale pad met die R104-provinsiale pad verbind. Die roete begin waar dit aftak van die N17 in Bethal, noordwes gaan verby Kriel, die R547-streeksroete kruis, dan medebeskryf word met die R555 vir 580 m deur Ogies, kruis die N12-nasionale pad en eindig waar dit by R104 aansluit suid van Balmoral.

Streeksroete R545
Belangrike aansluitings
Noordwespunt N17 by Bethal
  R547
R555
N12
Suidoospunt R104 suid van Balmoral
Ligging
DorpeKriel
Ogies
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
R544R546

Sien ook

Bron

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.