R541 (Suid-Afrika)
Die R541 is 'n streeksroete wat die N4-nasionale pad, noord van Machadodorp, met die N17-nasionale pad by Lochiel verbind. Die roete begin waar dit afdraai van die N4 en suidoos gaan tot in Badplaas. Hier deel dit die R38-provinsiale pad vir 6 km en eindig waar dit by die N17-nasionale pad aansluit by Lochiel, 26 km vanaf die Oshoek-grenspos met Eswatini.
Belangrike aansluitings | ||||
---|---|---|---|---|
Noordwespunt | ![]() | |||
![]() | ||||
Suidoospunt | ![]() | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.