R538 (Suid-Afrika)
Die R538 is 'n streeksroete wat die N4-nasionale pad by Karino, met die R40-provinsiale by Hazyview verbind. Die roete begin waar dit aftak vanaf die N4 by Karino, noordwaarts hou en deur Witrivier gaan waarna dit medebeskryf word met die R40 vir 2.6 km. Hierna gaan dit verby die R569-streeksroete en eindig in Hazyview waar dit weer by die R40 aansluit.
Belangrike aansluitings | ||||
---|---|---|---|---|
Suidpunt | ![]() | |||
![]() ![]() | ||||
Noordpunt | ![]() | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Witrivier | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.