R531 (Suid-Afrika)
Die R531 is 'n streeksroete wat die R527-streeksroete, 12 km wes van Hoedspruit met die Orpenhek in die Krugerwildtuin verbind. Tussen die twee punte gaan die roete deur Klaserie waar dit 'n verspringende kruising van 2 km met die R40-provinsiale pad maak.
Belangrike aansluitings | ||||
---|---|---|---|---|
Wespunt | ![]() | |||
Oospunt | Orpenhek by Krugerwildtuin | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Klaserie | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.