R527 (Suid-Afrika)

Die R527 is 'n streeksroete wat die R36-provinsiale pad noord van die Abel Erasmuspas met die R40-provinsiale pad by Hoedspruit verbind.

Streeksroete R527
Belangrike aansluitings
Wespunt R36 noord van Abel Erasmuspas
  R531
Oospunt R40 by Hoedspruit
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
R526R528

Sien ook

Bron

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.