R517 (Suid-Afrika)
Die R517 is 'n streeksroete wat die N11-nasionale pad, suid van Hendrina met Chrissiesmeer verbind. Die roete begin waar dit aftak van die N11-nasionale pad, suid van Hendrina, en oos gaan. Dit gaan deur Breyten, kruis die R36-provinsiale pad en sluit aan by die N17 by Chrissiesmeer waar dit eindig.
Streeksroete R517 | ||||
---|---|---|---|---|
Belangrike aansluitings | ||||
Suidoospunt | N11 naby Hendrina | |||
R36 | ||||
Noordwespunt | N17 naby Chrissiesmeer | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Breyten | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.