R514 (Suid-Afrika)

Die R514 is 'n streeksroete wat Hartbeespoort met Pretoria verbind. Die roete begin waar dit aftak van die R511-streeksroete, noord van Hartebeespoort. Die roete gaan oos, verby die M17-motorweg in Hornsnekweg, kruis die R55-provinsiale pad, volg Van Der Hoffstraat en eindig in die M1 in Pretoria.

Streeksroete R514
Belangrike aansluitings
Wespunt R511, by Hartbeespoort
OospuntM1 in Pretoria
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
R513R515

Sien ook

Bron

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.