R500 (Suid-Afrika)
Die R500 is 'n streeksroete wat by die R53-provinsiale pad, 3 km noord van Parys aftak en noordwaarts gaan. Dit kruis die R54, gaan verby Fochville, kruis die N12-nasionale pad, kruis die R501 net voor dit deur Carletonville gaan. Dan tak die R41 van die pad af net voor dit die N14-nasionale pad kruis. Die sluit aan by die R509 waar dit ook eindig, 10 km wes van Magaliesburg.
Streeksroete R500 | ||||
---|---|---|---|---|
Belangrike aansluitings | ||||
Noordwespunt | R53 noord van Parys | |||
R54 N12 R501 R41 N14 | ||||
Suidoospunt | R509 wes van Magaliesburg | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Fochville Carletonville | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.