R49 (Suid-Afrika)
Die R49 (ook soms bekend as die R47) is ’n provinsiale roete in Suid-Afrika wat Mahikeng verbind met die Botswanagrens by Kopfontein naby Gaborone, via Zeerust.[1]
![]() | ||||
Roete-inligting | ||||
Onderhou deur NWDOWPV | ||||
Lengte | 166 km (103 mi) | |||
Belangrike aansluitings | ||||
Noordpunt | Tlokwengweg by die Botswanagrens naby Gaborone | |||
![]() | ||||
Suidpunt | ![]() | |||
Ligging | ||||
Stede | Gaborone Zeerust Mahikeng | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Verwysings
- (en) Falkner, John (1 Mei 2012). "Suid-Afrikaanse genommerde roetebeskrywing en bestemmingsontleding". Nasionale Departement van Vervoer. p. 63. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Junie 2014. Besoek op 1 September 2014.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.