R410 (Suid-Afrika)
Die R410 is 'n streeksroete in die Oos-Kaap van Suid-Afrika wat by die R392-streeksroete 9 km oos van Komani (voorheen Queenstown) begin. Dit gaan dan deur Lady Frere, kruis die R396, gaan deur Kala en oor die Calapas net voor dit in die R56-provinsiale pad eindig, 13 km wes van Elliot.
Streeksroete R410 | ||||
---|---|---|---|---|
Belangrike aansluitings | ||||
Suidwespunt | R392 naby Komani | |||
R396 | ||||
Noordoospunt | R56 naby Elliot | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Lady Frere Kala | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.