R387 (Suid-Afrika)
Die R387 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat die N12-nasionale pad, 12 km noord van Strydenburg, met die R369 naby Orania verbind. Vanaf die N12 hou die pad ooswaarts en na 42 km word die stasie en nedersetting Kraankuil bereik. Dié gedeelte is 'n grondpad. In Kraankuil word die R388 gekruis. Die pad is nou geteer en 25 km sluit dit by die R369 aan, 11 km suid van Orania.
Streeksroete R387 | ||||
---|---|---|---|---|
Belangrike aansluitings | ||||
Wespunt | N12 12 km noord van Strydenburg | |||
R388 | ||||
Oospunt | R369 | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Kraankuil | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.