R378 (Suid-Afrika)
Die R378 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat begin in Markstraat in Vryburg by die N14-nasionale pad en dan noordwes gaan. Die roete gaan dan deur Ganyesa verby die aftakking van die R377 in Voorspoed, deur Donegal, Tosca, Seniac, Terra Firma en eindig in die R375, ongeveer 10 km vanaf Werda, Botswana.
Streeksroete R378 | ||||
---|---|---|---|---|
Belangrike aansluitings | ||||
Suidpunt | N14 Vryburg | |||
R377 | ||||
Noordpunt | R375 naby Werda, Botswana | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Ganyesa, Donegal, Tosca, Seniac, Terra Firma | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.