R362 (Suid-Afrika)
Die R362 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat Doringbaai met die N7-nasionale pad by Klawer verbind. Die roete begin by Doringbaai, gaan deur Strandfontein, dan Vredendal en eindig waar dit by die N7 aansluit.
Belangrike aansluitings | ||||
---|---|---|---|---|
Van | Doringbaai | |||
Tot | ![]() | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Strandfontein Vredendal | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.