R344 (Suid-Afrika)
Die R344 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat die R350, noordwes van Grahamstad, met die R56 by Dordrecht verbind. Die roete begin waar dit aftak van die R350 tussen Riebeek-Oos en 18 km noordwes van Grahamstad en noord gaan. Die deel die R63 deur Adelaide, kruis die R61 in Tarkastad, kruis die R397 in Sterkstroom en kruis die N6-nasionale pad. Dit eindig waar dit aansluit by die R56 in Dordrecht.
Belangrike aansluitings | ||||
---|---|---|---|---|
Suidpunt | ![]() | |||
![]() ![]() ![]() ![]() | ||||
Noordpunt | ![]() | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Adelaide Tarkastad Sterkstroom | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.