R326 (Suid-Afrika)
Die R326 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat Stanford verbind met die N2-nasionale pad tussen Caledon en Riviersonderend. Die roete begin waar dit afdraai by die R43-provinsiale pad in Stanford, aanvanklik oos gaan en dan noordoos draai, oor die Akkedisbergpas gaan en dan die R316 kruis. Hierna hou die roete noordoos totdat dit by die N2 ongeveer 10 km wes van Riviersondend aansluit.
Streeksroete R326 | ||||
---|---|---|---|---|
Roete-inligting | ||||
Lengte | 50 km (31 mi) | |||
Belangrike aansluitings | ||||
Suidwespunt | R43 by Stanford | |||
R316 | ||||
Noordoospunt | N2 naby Riviersonderend | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.