R315 (Suid-Afrika)

Die R315 is 'n streeksroete in die Wes-Kaap van Suid-Afrika. Dit verbind Yzerfontein aan die Weskus met Malmesbury via Darling en ander kleiner nedersettings.

Streeksroete R315
Belangrike aansluitings
WespuntYzerfontein aan die Weskus
  R27
Oospunt N7 in Malmesbury
Ligging
DorpeDarling
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
R312R316

Sien ook

Bron

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.