R306 (Suid-Afrika)

Die R306 is 'n streeksroete in Suid-Afrika. Dit verbind die N9-nasionale pad, 20 km noord van Willowmore, met die R61-streeksroete, 10 km oos van Beaufort-Wes via Rietbron.

Streeksroete R306 shield

Streeksroete R306
Roete-inligting
Lengte110 km (68 mi)
Belangrike aansluitings
Noordwespunt R61 naby Beaufort-Wes
Suidoospunt N9 naby Willowmore
Ligging
DorpeBeaufort-Wes
Rietbron
Willowmore
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
R305R307

Sien ook

Bron

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.