R300 (Suid-Afrika)
Die R300 (ook Kuilsriviersnelweg of Kaapsevlaktesnelweg) is 'n streeksroete in die Kaapse Metropool van Suid-Afrika. Dit verbind Mitchells Plain met die N2-nasionale pad vanaf Kuilsrivier met die N1 tussen Brackenfell en Bellville. Die R300 is 'n snelweg vir sy volle lengte; dit vorm deel van die voorgestelde Skiereiland-snelroete. [1]
![]() | ||||
Roete-inligting | ||||
Onderhou deur WKDVOW | ||||
Lengte | 22 km (14 mi) | |||
Belangrike aansluitings | ||||
Noordpunt | ![]() | |||
![]()
![]() | ||||
Suidpunt | M7 in Mitchells Plain | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Bron
- (en) "RDDA SOUTH AFRICAN NUMBERED ROUTE DESCRIPTION AND DESTINATION ANALYSIS". NATIONAL DEPARTMENT OF TRANSPORT. Mei 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Februarie 2018. Besoek op 25 Maart 2021.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.