R104 (Suid-Afrika)
Die R104 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat Pretoria met Middelburg verbind via Bronkhorstspruit en Witbank. Dit verbind ook Pretoria met Rustenburg in die Noordwes via Hartbeespoort en Mooinooi.
Streeksroete R104 | ||||
---|---|---|---|---|
Roete-inligting | ||||
Lengte | 317 km (197 mi) | |||
Bestaan | 1920s – tans | |||
Belangrike aansluitings | ||||
Oospunt | N4 naby Wonderfontein | |||
N11 / R555 / R35 in Middelburg R575 naby Middelburg R555 / R544 in Witbank N4 / R545 naby Balmoral R25 in Bronkhorstspruit R513 in Bronkhorstspruit R568 naby Bronkhorstspruit R515 naby Rayton R101 in Pretoria R55 in Pretoria R511 naby Hartbeespoort R512 naby Brits N4 in Kroondal R24 naby Rustenburg R510 in Rustenburg R565 naby Rustenburg | ||||
Wespunt | N4 naby Rustenburg | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Bron
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.