Quelimane

Quelimane (uitgespreek [keliˈmani]) is 'n seehawe aan die mond van die gelyknamige rivier in Mosambiek, sowat 300 km noordoos van die hawestad Beira. Dit is die hoofstad van die Zambezia-provinsie en het 'n bevolking van sowat 200 000.

Quelimane
Stad
Quelimane is in Mosambiek
Quelimane
Quelimane
Koördinate: 17°53′S 36°53′O
LandVlag van Mosambiek Mosambiek
ProvinsieZambezia
Stadstatus1942
Oppervlak
  Totaal117 km2 (45 vk. myl)
Hoogte
1 m (3 ft)
Bevolking
  Totaal192 876
TydsoneUTC+2 (SAT)

Dit was 'n berugte slawehawe in die 18e en 19e eeu, maar is nou 'n besige uitvoerhawe vir koper, katoen, mielies, suiker, tee en tabak.

Eksterne Skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.