Qinhuangdao
Qinhuangdao (Chinees: 秦皇岛) is 'n stad in die Chinese provinsie Hebei met 'n bevolking van 2 897 605 in 2010. Die stad is in die noordooste van China, noordoos van Beijing en Tianjin aan die kus van die Geelsee geleë.
Qinhuangdao 秦皇岛 | |
---|---|
Stad | |
'n Uitsig oor Qinhuangdao. | |
Qinhuangdao Ligging in die Volksrepubliek China | |
Koördinate: 39°56′00″N 119°36′00″O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Hebei |
Regering | |
• Burgemeester | Zhu Haowen (朱浩文) |
Oppervlak | |
• Stad | 7 467 km2 (2 883 vk. myl) |
• Stedelik | 383 km2 (148 vk. myl) |
Bevolking | |
• Stad | 2 897 605 |
• Digtheid | 390/km2 (1 000/vk. myl) |
• Stedelik | 820 800 |
• Stedelike digtheid | 2 100/km2 (5 600/vk. myl) |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Poskode | 066000 |
Skakelkodes | 335 |
Webwerf | qhd.gov.cn |
Qinhuangdaon grens in die suidweste aan Tangshan, in die noordweste aan Chengde en in die noordooste aan Liaoning. Dit is 'n belangrike hawestad van die land. Tydens die Bokseropstand in 1900 het buitelandse magte China hier binnegeval.
Olimpiese sport
Tydens die Olimpiese Somerspele 2008 is die sokkerwedstryde in Qinhuangdao gespeel.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.