Qamata

Qamata is 'n gehug in die voormalige Transkeistreek, Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie is geleë op 'n takspoorlyn en die naaste groot dorp is Komani. Die Lubisidam is 20 km noord van die dorp.

Qamata
Gehug
Qamata is in Oos-Kaap
Qamata
Qamata
 Qamata se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 31°59′S 27°27′O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikChris Hani
MunisipaliteitIntsika Yethu
Oppervlak
  Totaal0,90 km2 (0,35 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal114
  Digtheid127/km2 (330/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Swart mense100%
Taal (2011)
  Xhosa 95.6%
  Noord-Sotho 1.8%
  Ander 2.7%
Poskode (strate)
5327
Poskode (posbusse)
5327

Sien ook

Verwysings

  1. "Hoofplek Qamata". Sensus 2011.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.