Pylgras
Pylgras (Heteropogon contortus (L.) Roem. & Schult.) is 'n grasspesie. Dit is inheems aan Suid-Afrika en kom voor in alle provinsies. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' (LC) gelys.[2]
Pylgras | |
---|---|
Heteropogon_contortus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | Monocots |
(geen rang): | Commelinids |
Orde: | Poales |
Familie: | |
Subfamilie: | Panicoideae |
Tribus: | Andropogoninae |
Subtribus: | Anthistroriinae |
Genus: | Heteropogon |
Spesie: | H. contortus |
Binomiale naam | |
Heteropogong contortus | |
Sinonieme | |
|
Dit is 'n meerjarige plant met regop halms wat 30 – 100 cm lank en 1,5 – 3 mm in deursnee word. Die halmknope is swart van kleur. Die blaarskedes is gekield. Die blare kan 3 – 30 cm lank wees en 2 -8 mm breed. Die bloeiwyse is uit trosse saamgestel. Daar is steriele en vrugbare stekeltjies.[3]
Fotogalery
- Sade
- Blomhofie
- Stekeltjies
- Pol
Verwysings
- "Plant list" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Oktober 2018.
- "SANBI-rooilys" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 September 2015.
- "Kyffhäuser" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Desember 2016.
- P C V du Toit Objektiewe weidingsindekswaardes van Nama-Karoo plantegroei: grasse en bossies van die Karoo.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Heteropogon contortus. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.