Pwasa
Pwasa of poewasa (van Sanskrit: upvaasa) is een van die belangrikste aspekte van Islam. Dit beteken om te vas. Die vas word uitgevoer volgens die Islamitiese jurisprudensie (Fikh). In die Islamitiese reg beteken pwasa om nie te eet en te drink gedurende die dag nie. Hierdie vas vind plaas gedurende die heilige maand van Ramadan. Dit word beskou as een van die Vyf Pilare van die Islam.
Vyf Pilare van die Islam |
---|
Eksterne skakels
- (en) "Ṣawm". Encyclopædia Britannica. Besoek op 15 Maart 2019.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.