Pudimoe

Pudimoe is 'n spoorweghalte langs die N18 nasionale pad in die Noordwes, Suid-Afrika. Die naam is afgelei van die Tswanadorp, Pudumong (plek van die wildebees), wat langs die stasie is. Die dorp is noord van Taung.

Pudimoe
Pudimoe is in Noordwes (Suid-Afrikaanse provinsie)
Pudimoe
Pudimoe
Koördinate: 27°23′0″S 24°43′0″O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoordwes
DistriksmunisipaliteitDr. Ruth Segomotsi Mompati
Plaaslike MunisipaliteitGroter Taung

Sien ook

Bronne

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.