Pterygodium newdigateae
Pterygodium newdigateae was 'n meerjarige plant en geofiet wat hoort tot die genus Pterygodium. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Dit het naby Plettenbergbaai by The Crags voorgekom en word nou as uitgestorwe beskou. Dit was deel van die fynbos.
Pterygodium newdigateae | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Orchidaceae |
Subfamilie: | Orchidoideae |
Genus: | Pterygodium |
Spesie: | P. newdigateae |
Binomiale naam | |
Pterygodium newdigateae Bolus, (1896) | |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.