Pterygodium cruciferum
Pterygodium cruciferum is 'n meerjarige plant en geofiet wat hoort tot die genus Pterygodium. Dit is deel van die fynbos, endemies aan die Wes-Kaap en kom van Darling tot by Bredasdorp voor.
Pterygodium cruciferum | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Orchidaceae |
Subfamilie: | Orchidoideae |
Genus: | Pterygodium |
Spesie: | P. cruciferum |
Binomiale naam | |
Pterygodium cruciferum Sond., (1846) | |
Habitatbedreiging
Daar is vier subpopulasies bekend en die spesie het reeds habitat afgestaan aan ontwikkeling op die Kaapse Vlakte en gewasverbouing by Darling en Bredasdorp. Indringerplante hou ook 'n bedreiging vir die spesie in.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.