Pskof
Pskof (Russies: Псков; antieke spelling: Плѣсковъ, Pleskof) is ’n antieke stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Pskof-oblast. Dit is aan die Welikaja-rivier geleë, sowat 20 km oos van die Russiese grens met Estland. Die bevolking in 2014 was 206 730. Die kerke van die Pskof-argitektuurskool is in 2019 deur Unesco as 'n wêrelderfenisgebied gelys.
Pskof Псков | |
---|---|
Stad | |
Die Krom (of Kremlin) in Pskof | |
Vlag Wapen | |
Ligging van Pskof-oblast in Rusland | |
Pskof Ligging van die stad Pskof in Pskof-oblast | |
Koördinate: 57°49′N 28°20′O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Pskof-oblast |
Stigting | 903 |
Regering | |
• Tipe | Stad-okroeg |
• Burgemeester | Boris Jolkin |
Oppervlak | |
• Totaal | 95 km2 (37 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 206 730 |
Tydsone | UTC+04:00 |
Webwerf | pskovgorod.ru |
Sien ook
Eksterne skakels
- (ru) Amptelike webwerf
- (en) (fr) Amptelike Unesco-bladsy
- Pskof-kremlin op NortFort.ru
- Stadsargitektuur – foto's
- (en) "Pskov". Encyclopædia Britannica. Besoek op 8 Julie 2019.
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Pskof.
- (en) Toerisme-inligting oor Pskof op Wikivoyage
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.