Provinsies van België
België het tien provinsies: vyf in die Vlaamse Gewes en vyf in die Waalse Gewes. Die Brusselse Hoofstedelike Gewes het nie provinsies nie.
![](../I/Belgische_provincies.png.webp)
Die Belgiese provinsies (in die Nederlandse taal)
Statistiese gegewens
Gegewens oor die bevolking (afgerond), oppervlakte en bevolkingsdigtheid van die provinsies.
|
Eksterne skakels
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Provinces of Belgium. |
- (nl) Provincies, belgium.be
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.