Provinsie

'n Provinsie (afgelei van Latyn: provincia) is 'n voorafbepaalde gebied, byna altyd 'n administratiewe eenheid, binne in 'n land of 'n soewereine staat.

Kaart van Suid-Afrika met die nuwe provinsiale grense (2009)

Die term "provinsie" word nie oral gebruik nie. Ander benamings sluit in: départements in Frankryk, Woiwodskappe in Pole en Oblaste in Slawiese lande en sommige voormalige republieke van die Sowjetunie.

Sien ook

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.