Protea madiensis

Die Tall woodland sugarbush (Protea madiensis) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die bekende Protea genus. Die plant is een van die min protea spesies wat nie in Suid-Afrika voorkom nie. Die spesie is inheems in Angola, Benin, Burkina Faso, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Ethiopië, Ghana, Guinee, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Malawi, Mali, Mosambiek, Nigerië, Rwanda, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Soedan, Tanzanië, Togo, Tsjad, Uganda en Zambië. Dit het tans nie 'n Afrikaanse naam nie.

Tall woodland sugarbush
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Proteales
Familie: Proteaceae
Genus: Protea
Spesie:
P. madiensis
Binomiale naam
Protea madiensis
Oliv., 1875
Sinonieme
  • Protea argyrophaea Hutch.
  • Protea bequaertii De Wild.
  • Protea elliottii C.H.Wright

Daar is ook een subpspesie: Protea madiensis subsp. occidentalis (Beard) Chisumpa & Brummitt

Sien ook

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.