Blinksuikerbos

Die blinksuikerbos (Protea burchellii) is 'n blomdraende struik wat aan die bekende Protea genus behoort. Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom voor van die Hottentots-Hollandberge tot die Olifantsrivierberge, Kaapstad tot Hopefield-vlakte, Witzenbergvlakte, Piketberg en boonste gedeelte van die Breederiviervallei waar dit deel van die fynbos-bioom is. Die struik is regop en word tot 3.0 m hoog en blom hoofsaaklik van Junie tot Augustus.

Blinksuikerbos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. burchellii
Binomiale naam
Protea burchellii
Stapf, 1912
Sinonieme
  • Erodendrum pulchellum Knight
  • Protea pulchella Andrews
  • Protea pulchra Rycroft
  • Protea subpulchella Stapf
  • Scolymocephalus pulchellus Kuntze

Vuur vernietig die plant maar die sade oorleef. Die saad word geberg in 'n doppie en deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van voëls. Die plant groei in 'n verskeidenheid habitatte maar verkies meer vrugbaarder grond.

In Engels staan dit as die Burchell's Sugarbush bekend.

Sien ook

Bronne

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.