Prostitusie
Prostitusie is die aktiwiteit waarby seksuele dade in ruil vir geld of goedere gelewer word. Die woord word van die Latynse pro (voorsetsel) en statuere (werkwoord) afgelei. 'n Letterlike vertaling is "om te ontbloot", "om voorop te plaas".
Eksterne skakel
Wikimedia Commons bevat media in verband met Prostitution. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.