Propaganda
Propaganda is inligting wat nie objektief is nie, en word hoofsaaklik gebruik om 'n gehoor te beïnvloed om 'n agenda te bevorder, dikwels deur feite selektief aan te bied om 'n bepaalde persepsie aan te moedig, of om gelaaide taal te gebruik om 'n emosionele eerder as 'n rasionele reaksie op die inligting wat aangebied word, te produseer.[1] Propaganda word dikwels geassosieer met materiaal wat deur regerings voorberei word, maar aktivisgroepe, maatskappye en die pers kan ook propaganda produseer.
Subklas van | sielkundige manipulasie, kommunikasie, information campaign, deceptive communication technique |
---|---|
Faset van | religious fanaticism |
Gebaseer op | political agenda, hidden agenda |
Has goal | social influence, mag |
Geskiedenis van die onderwerp | history of propaganda |
Does not have characteristic | journalistic objectivity |
Beoefen deur | propagandist, useful idiot |
Gebruik deur | war effort, political campaign, health campaign, revolusionêr, Nasionaal-Sosialisme |
Gebruike | loaded language, propaganda technique |
'n Wye verskeidenheid materiale en media word gebruik vir die verspreiding van propaganda boodskappe, wat verander het namate nuwe tegnologieë uitgevind is, insluitend skilderye, spotprente, plakkate, pamflette, films, radioprogramme, TV-programme en webwerwe. Meer onlangs het die digitale era aanleiding gegee tot nuwe maniere om propaganda te versprei, byvoorbeeld deur die gebruik van robotte en algoritmes om rekenaar propaganda te skep en fopnuus te versprei deur sosiale media te gebruik.
Verwysings
- Smith, Bruce L. (17 Februarie 2016). "Propaganda". Encyclopædia Britannica (in Engels). Encyclopædia Britannica, Inc. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 April 2020. Besoek op 23 April 2016.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Propaganda. |
Wikiquote het aanhalings in verband met Propaganda |