Proklamasieheuwel

Proklamasieheuwel is 'n woongebied in die weste van Pretoria, Suid-Afrika wat onder die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit val. Dit word begrens deur Wespark in die weste, Pretoria-Wes in die ooste en Danville aan die noordekant.

Proklamasieheuwel
Proklamasieheuwel is in Gauteng
Proklamasieheuwel
Proklamasieheuwel
 Proklamasieheuwel se ligging in Gauteng
Koördinate: 25°45′17″S 28°08′21″O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Tshwane
Oppervlak
  Totaal1,58 km2 (0,61 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal5 768
  Digtheid3 651/km2 (9 460/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense31,6%
  Indiërs/Asiërs4,1%
  Bruin mense6,3%
  Swart mense57,2%
  Ander0,9%
Taal (2011)
  Afrikaans 42,2%
  Engels 14,8%
  Noord-Sotho 11,8%
  Tswana 8,3%
  Ander 34,2%
Skakelkode012

Sien ook

Verwysings


Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.