Pro Legoete
Lesego 'Pro' Legoete (gebore op 19 Oktober 1976 in Suid-Afrika) is 'n Goue Leeus en Suid-Afrikaanse Rugbyunie elitepaneel skeidsregter.[1][2] Hy hanteer gereeld Curriebekerwedstryde in Suid-Afrika.
| |||||
Volle naam | Lesego Legoete | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 19 Oktober 1976 | ||||
Geboorteplek | Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,73 m | ||||
Massa | 73 kg | ||||
Loopbaan as skeidsregter | |||||
Jare | Kompetisie | Weds | |||
2007– 2007– 2010–11 2012– |
Vodacombeker Curriebeker Superrugby Varsitybeker |
||||
korrek soos op 14 April 2015. |
Sy biometrika is lengte: 173 cm en gewig: 73 kg.
Kollegas
Verwysings
- "SA Rugby Referees / SARU Elite" (in Engels). SA Rugby Referees. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Oktober 2018. Besoek op 14 April 2015.
- (en) "SARU Player Profile Pro Legoete". Suid-Afrikaanse Rugbyunie. Besoek op 14 April 2015.[dooie skakel]
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.