Prinshof

Prinshof is 'n gebied in Pretoria. Dit is die tuiste van die Fakulteit Gesondheidswetenskappe van die Universiteit van Pretoria en die Steve Biko Hospitaal (voorheen die Pretoria Akademiese Hospitaal).

Prinshof
Prinshof
Prinshof
Prinshof is in Gauteng
Prinshof
Prinshof
 Prinshof se ligging in Gauteng
Koördinate: 25°44′2″S 28°11′56″O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Tshwane
Oppervlak
  Totaal1,46 km2 (0,56 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal2 970
  Digtheid2 034/km2 (5 270/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense20.9%
  Indiërs/Asiërs2.1%
  Bruin mense4.9%
  Swart mense71.6%
  Ander0.5%
Taal (2011)
  Engels 15.6%
  Noord-Sotho 15.3%
  Afrikaans 15.1%
  Tswana 10.2%
  Ander 43.9%

Verwysings

  1. "Subplek Prinshof". Sensus 2011.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.