Pringlebaai
Pringlebaai is 'n vakansiedorpie aan die oostekant van die ingang na Valsbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie is regoor Kaappunt wat aan die ander kant van Valsbaai is. Die R44-hoofpad (Clarence-rylaan) volg die kuslyn van Valsbaai vanaf Strand, gaan deur Rooi-Els, dan Pringlebaai, swaai oos, gaan verby Hangklip na Bettysbaai.
Pringlebaai Pringle Bay | |
---|---|
'n Uitsig oor Pringlebaai | |
Pringlebaai Pringlebaai se ligging in Wes-Kaap | |
Koördinate: 34°21′0″S 18°49′0″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Distrik | Overberg |
Munisipaliteit | Overstrand |
Oppervlak | |
• Totaal | 3,26 km2 (1,26 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 801 |
• Digtheid | 246/km2 (640/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 84.0% |
• Bruin mense | 5.5% |
• Swart mense | 8.0% |
• Ander | 2.5% |
Taal (2011) | |
• Engels | 50.5% |
• Afrikaans | 44.3% |
• Ander | 5.2% |
Poskode (strate) | 7196 |
Skakelkode | 028 |
Sien ook
Bron
- Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995 ISBN ISBN 1-86842-026-4
Verwysings
- "Hoofplek Pringlebaai". Sensus 2011.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Pringlebaai.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.