Prignitz (distrik)
Prignitz (amptelik: Landkreis Prignitz) is 'n administratiewe distrik in die uiterste noorde van die Duitse deelstaat Brandenburg wat na die gelyknamige historiese landskap vernoem is.
![](../I/Elbaue_bei_Hinzdorf_(Stadt_Wittenberge_im_Landkreis_Prignitz_in_Brandenburg).jpg.webp)
'n Trop beeste naby HInzdorf in die biosfeerreservaat Rivierlandskap Elbe (Flusslandschaft Elbe)
![](../I/RambowerMoor1.jpg.webp)
Herfskleure in die Rambower Moor, 'n heide- en moeraslandskap
![](../I/Prignitz_07-13_img09_Bad_Wilsnack_Kirche.jpg.webp)
Baksteengotiese Evangelies-Lutherse parogiekerk St. Nikloaus in Bad Wisnack. Tot in die tydperk van die Protestantse Hervorming was dit 'n belangrike bedevaartskerk vir pelgrims wat as "Wonderbloedkerk" bekend gestaan het
![]() |
Selfregerende stede en distrikte van Brandenburg | ![]() |
||||
---|---|---|---|---|---|---|
|
Wapen | Ligging in Duitsland |
---|---|
![]() |
![]() |
Basiese gegewens | |
Deelstaat: | Brandenburg |
Administratiewe setel: | Perleberg |
Oppervlakte: | 2 123,31 vk km |
Bevolking: | 77 813 (31 Desember 2016) |
Bevolkingsdigtheid: | 36,6 inwoners per vk km |
Kenteken: | PR |
Administratiewe verdeling: | 26 munisipaliteite |
Landrat: | Torsten Uhe (onafhanklik) |
Amptelike webwerf: | landkreis-prignitz.de |
Ligging in Brandenburg | |
![]() |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.