Pretoriuspark
Pretoriuspark is 'n baie klein voorstad in die verre-ooste van Pretoria in Gauteng, Suid-Afrika. Dit is geleë tussen die buurte Garsfontein aan die noordekant en Moreletapark aan die suidwestekant.
Pretoriuspark | |
---|---|
![]() ![]() Pretoriuspark ![]() | |
Koördinate: 25°48′33″S 28°18′10″O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Oppervlak | |
• Totaal | 4,93 km2 (1,90 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 2 874 |
• Digtheid | 583/km2 (1 510/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 34.5% |
• Indiërs/Asiërs | 1.1% |
• Bruin mense | 1.5% |
• Swart mense | 62.5% |
• Ander | 0.4% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 26.4% |
• Tsonga | 19.2% |
• Suid-Sotho | 16.2% |
• Engels | 14.5% |
• Ander | 23.7% |
Poskode (strate) | 0081 |
Poskode (posbusse) | geen |
Skakelkode | 012 |
Verwysings
- "Subplek Pretoriuspark". Sensus 2011.
Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.