Preston
Preston is 'n stad in die noordweste van Engeland (in die Verenigde Koninkryk), tussen Bolton en Blackpool. Die stad het 'n bevolking van 97 886 in 2011. Daar is ook 16 plekke in die Verenigde State van Amerika, twee plekke in Kanada, twee in Australië en 3 in Skotland wat na Preston genoem is.
Preston | |
---|---|
Ligging van Lancashire in Engeland | Wapen |
![]() | |
![]() | |
Vlag | |
![]() | |
Land | ![]() |
Land (VK) | ![]() |
Administratiewe gewes | Noordwes-Engeland |
Historiese graafskap | ![]() |
Koördinate | 53°45′N 2°42′W |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 142.22 vk km |
Hoogte bo seevlak | ? m |
Bevolking: | |
- Totaal (2011) | 97 886 |
- Bevolkingsdigtheid | 982/vk km |
Tydsone | GMT |
- Somertyd | GMT+1 |
Bynaam | Proud Preston |
Amptelike Webwerf | www.preston.gov.uk |
Geskiedenis
In die Domesday Book van 1086 is Preston as Prestune gelys.
Demografie
Preston was die 50ste stad in die Verenigde Koninkryk. In 2006 was 84,6% van sy bevolking Blankes, 11,6% Indiërs, 1,1% Swartes, 0,8% Chinese.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.