President van Oekraïne
Die President van Oekraïne is die staatshoof van Oekraïne. Die president verteenwoordig die nasie in internasionale betrekkinge, administreer die buitelandse politieke aktiwiteite van die land, voer onderhandelinge en teken internasionale verdrae. Die president word direk deur die burgers van Oekraïne verkies vir 'n ampstermyn van vyf jaar (of die presidensiële verkiesing vroeg of geskeduleer is), maar die ampsbekleërs word beperk tot twee termyne agtereenvolgens. Die huidige president is Wolodimir Zelenski wat op 20 Mei 2019 ingehuldig is.
Ampsbekleërs
1ste Leonid Kraftsjoek 1991–1994 3de Wiktor Joesjtsjenko 2005–2010
Eksterne skakels
Wikimedia Commons bevat media in verband met Presidente van Oekraïne. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.