Pratt & Whitney JT8D

Die Pratt & Whitney JT8D is 'n lae-omleiding (0.96 tot 1) turbowaaierenjin, wat deur Pratt & Whitney in Februarie 1963 met die eerste vlug van die Boeing 727 bekendgestel is. Dit was 'n wysiging van die Pratt & Whitney J52 Turbostralerenjin wat die Amerikaanse Vloot se Grumman A-6 Intruder aanvalsvliegtuig aangedryf het. Die Volvo RM8 is 'n nabrandweergawe wat onder lisensie gebou is in Swede vir die Saab 37 Viggen-straalvegter.

JT8D
'n JT8D soos gemonteer op 'n McDonnell Douglas DC-9 van DHL-koeriers by die Portland Internasionale Lughawe in 2004
Tipe Turbowaaier
Vervaardiger Pratt & Whitney
Ontwerp deur Pratt & Whitney
Nooiensvlug Junie 1960
Bekendstelling Februarie 1963
Hoofgebruikers Boeing 727
Boeing 737
McDonnell Douglas DC-9
Ontwikkel van Pratt & Whitney J52

'n "Vaste" weergawe vir gebruik as kragbron en skeepsaandrywing staan ​​bekend as die FT12.


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
   
Klik vir info oor hierdie sjabloon.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.