Prandtlgetal
Die Prandtlgetal (Pr) of Prandtlgroep is 'n dimensielose getal, vernoem na die Duitse fisikus Ludwig Prandtl, gedefinieer as die verhouding van momentumdiffusiwiteit tot termiese diffusiwiteit. Die Prandtlgetal word gegee as:
Waar:
- = Spesifieke warmtekapasiteit in J/(kg.K)
- = dinamiese viskositeit in kg/(m.s) of Pa.s
- = vloeier se termiese geleiding in W/(m.K)
Die eenhede kanselleer dus soos volg uit:
Kyk ook
Bron
- White, F. M. (2006). Viscous Fluid Flow (3rd. uitg.). New York: McGraw-Hill. ISBN 0-07-240231-8.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.