Power of Africans Unity
Power of Africans Unity (PAU) is 'n Suid-Afrikaanse politieke party wat in November 2016 deur die voormalige COPE en UDM-lid, Julius Nsingwane, gestig is.
Power of Africans Unity | |
PAU | |
Leier | Julius Nsingwane |
---|---|
Gestig | 5 November 2016 |
Webblad | twitter |
Die party is in Kroonstad geloods, en het by die demonstrasies aangesluit wat teen voormalige president Jacob Zuma betoog het.[1][2]
Die party het aan die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2019 deelgeneem.
Verwysings
- Zibi, Nomathemba (8 November 2016). "EX-COPE MEMBER LAUNCHES HIS PARTY". DailySun (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2020. Besoek op 12 April 2019.
- Davis, Rebecca. "2019 Elections: Crib-sheet for the political parties contesting the 2019 polls, Part Two". Daily Maverick (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2019. Besoek op 12 April 2019.
- "NPEDashboard" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Januarie 2020. Besoek op 11 Mei 2019.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.