Poublou

Poublou is die kleur van 'n pou (Pavo cristatus) (voël) se verekleed. Dit is 'n gryserige blou kleur en 'n variant van die kleur siaan. Die Griekwas rugbyspan se truikleur is poublou.

#008699

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word poublou soos volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #008699
RGB-kleurmodel (0, 180, 132)
CMYK (81, 29, 99, 6)
HSV (180°, 100%, 53%)

Sien ook


This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.