PostgreSQL

PostgreSQL, soms net Postgres genoem, is 'n objek-relasionele databasisbestuurstelsel. Dit word onder 'n MIT-tipe lisensie vrygestel en is dus vrye en oopbron sagteware. Anders as baie ander oopbron programme word PostgreSQL nie deur 'n enkele maatskappy beheer nie. 'n Globale gemeenskap van ontwikkelaars en maatskappye werk saam om die databasis te ontwikkel.

PostgreSQL
Kort opsomming van die logo.

Ontwikkelaar PostgreSQL-gemeenskap
Nuutste weergawe 16.1[1] Edit this on Wikidata/ 9 November 2023
Bedryfstelsel Windows, UNIX, Linux
Kategorie Databasis
Lisensie PostgreSQL-lisensie[2][3][4]
Webblad www.postgresql.org Edit this at Wikidata

Verwysings

  1. "PostgreSQL 16.1, 15.5, 14.10, 13.13, 12.17, and 11.22 Released!". 9 November 2023.
  2. "PostgreSQL licence approved by OSI". 18 Februarie 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Augustus 2016. Besoek op 18 Februarie 2010.
  3. "OSI PostgreSQL licence" (in Engels). 20 Februarie 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020. Besoek op 20 Februarie 2010.
  4. http://www.postgresql.org/about/licence

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.