Porto
Porto is die tweede grootste stad in Portugal, geleë langs die Dourorivier, sowat 5 km vanaf die Atlantiese Oseaan. Die stad is bekend vir die portwyn wat hiervanaf uitgevoer word. Die stad is ook bekend vir die Maria Pia-brug en die sokkerklub FC Porto. Die historiese binnestad van Porto is in 1996 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys.
Porto | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Portugal |
Gewes (Região) | Porto |
Koördinate | 41°10′N 08°37′W |
Stigting | 275 v.C. |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 41,42 vk km |
Hoogte bo seevlak | 0 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2021) | 231 962 |
- Bevolkingsdigtheid | 5 736/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 1 737 395 |
Tydsone | UTC ±0 (WET) |
Somertyd | UTC +1 (WEST) |
Burgemeester | Rui Moreira |
Amptelike Webwerf | cm-porto.pt |
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Porto.
- (en) (fr) Amptelike UNESCO bladsy
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.